Pfizer, AstraZeneca werk teen Delta-variant

Amerika se voorste kenner op die gebied van oordraagbare siektes, dr. Anthony Fauci, sê gesondheids-amptenare werk onverpoos om te voorkom dat die Delta-variant van Covid-19, wat die eerste keer in Indië geïdentifiseer is, na Amerika versprei. Die Delta-variant is in 60 lande aangemeld, insluitend Brittanje en Amerika. Fauci sê die navorsing toon die Pfizer én die AstraZeneca-entstowwe bied beskerming teen die Delta-variant: