PetroSA se uitdagings is wanbestuur en korrupsie

Die Suid-Afrikaanse ekonoom Dawie Roodt stem saam met die buurland se vakbondfederasie Saftu dat die kontantvloei-uitdagings by die Petroleum-, Olie- en Gaskorporasie van Suid-Afrika as gevolg van korrupsie en wanbestuur is. PetroSA behoort geen uitdagings in die verband te hê nie as gevolg van sy bedrywighede maar, wil nou 850 werkers aflê. Roodt het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…