Petrie Theron verkies as NRU-president

Die bekende Namibiese prokureur Petrie Theron is verkies as die president van die Namibiese Rugby Unie. Die stemmery is gehou nadat hy en die voormalige ombudsman, advokaat John Walters, dieselfde stemme op hulle verenig het in die vorige verkiesing. Walters en Wessel Kotze het onttrek en Theron is verkies. Sy adjunk is Johan Diergaardt.