Petisie aan Fifa, want hulle word in die donker gehou

‘n Plaaslike aktivis, Olsen Kahiriri het ‘n beroep op sokkerliefhebbers gedoen om Vrydagoggend van half-nege saam te trek by die Zoopark in die hoofstad om ‘n petisie te onderteken en daarna aan die Fifa-afvaardiging te oorhandig. Fifa kom môre in die land aan saam met afgevaardigdes van die Konfederasie van Afrikasokker om die stand van sake van sokker in die land te ondersoek. Kahiriri sê Fifa is in die donker gehou oor talle aspekte…