Pence gesels oor Trump ontmoeting na 6 Januarie

Mike Pence het tydens sy Town Hall-sessie op CNN gepraat oor sy verhouding met sy president Donald Trump. Jake Tapper wat die geleentheid hanteer het, wou by Pence weet, wat sy gevoel was oor wat by die Withuis op 6 Januarie aangegaan het en of hy Trump kan vergewe vir sy aanmerkings wat amper tot Pence, en sy vrou en dogter, se dood gelei het. 

Volgens Pence het Trump se dogter Ivanka vyf dae na 6 Januarie gevra of hy wat Pence is, met haar pa sou ontmoet.