Pelosi sê Taiwan is van die vryste in die wêreld

Die speaker van die Amerikaanse Huis van verteenwoordigers, Nancy Pelosi, sê die doel van haar reis na Taiwan is om duidelik te maak dat Amerika nie sy verbintenis tot die eiland sal laat vaar nie. Sy het vandag Taiwan se President Tsai Ing-wen ontmoet. Beijing ag die selfregerende Taiwan as ‘n wegbreekprovinsie wat uiteindelik deel van die China sal wees maar die VSA ag die land as onafhanklik en demokraties. Pelosi het Taiwan beskryf as een van die vryste samelewings ter wêreld: