PDM spreek hoë rentekoers vanmiddag aan

Die PDM-party se tesourier-generaal Nico Smit sal vanmiddag om drie-uur ‘n perskonferensie in verband met die verhoogde repokoers toespreek. Smit sê dit is nie die regte tyd om dit duurder te maak om geld te bekom nie. Die Bank van Namibië het gister die repokoers met 50 basispunte na 4,75 persent opgestoot. Smit sê almal probeer herstel na die pandemie…