PDM se jeugbaas bedank

Die sekretaris van die PDM se jeugliga, Benson Katjurijova, het bedank. Hy het bevestig dat al was dit moontlik, stel hy nie meer belang om deel te vorm van die liga nie en verkiesings sal op 9 en 10 Desember gehou word.