PDM sê hy sal voort baklei teen die Sardarov-grondtoekenning

Die hoërhof saak waar die PDM-party die Russiese miljardêr Rashid Sardarov, die voormalige minister vir grondhervorming Utoni Nujoma en ander dagvaar oor die ooreenkoms in verband met die Dorbadis-grond is weer vertraag. Die saak is weer vandag uitgestel tot 19 Augustus. Daar was ook geen aktiwiteit op die rol nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die party se sekretaris-generaal Manuel Ngaringombe sê is alles op koers…

Ngaringombe het ook bygevoeg dat die respondente aanmekaar verskeie aansoeke bring en die kwessies met hulle regslui is reeds uitgesorteer…