PDM begin volksmoord konsultasies

Die PDM-party se konsultasie-sessies oor die volksmoord begin vanaand om ses-uur. Die party, sal nes die LPM voor hom, met belanghebbendes, gemeenskappe en ander rolspelers konsulteer oor die ooreenkoms wat tussen die regerings van Namibië en Duitsland ooreengekom is. Die partypresident se woordvoerder, Roberto Dirkse het meer…