Parlement, met al sy lede, hervat môre

Die Nasionale Vergadering hervat môre sy bedrywighede, die keer met die teenwoordigheid van die twee LPM-leiers Bernadus Swartbooi en Henny Seibeb. Lede van die publiek sê hulle het die twee in die huis gemis omdat die debat baie stiller sonder hulle was. Een ding is verseker, Swartbooi en Seibeb hou die Speaker en sy adjunk baie besig en die regerende party se parlementslede, op hulle tone…