Paralimpiese naelloper word eerste para-ruimtevaarder

Die Britse Paralimpiese naelloper John McFall het die wêreld se eerste para-ruimtevaarder geword toe hy by die Europese Ruimteagentskap se ruimtevaartklas van 2022 aangesluit het. Die 41-jarige McFall het sy regterbeen op 19 in ‘n motorongeluk verloor, maar voortgegaan en Groot Brittanje in die Paralimpiese Spele verteenwoordig. McFall sê hierdie geleentheid is opwindend en inspirerend: