Para-fietsryers gaan weer in 2023 aan Dash deelneem

Die 2022 Nedbank Desert Dash het vir die eerste keer ooit para-fietsryers gehad wat deelneem en volgende jaar gaan hulle weer die taai roete deur die Namibwoestyn aanpak. Die Run Along-stigting, in samewerking met die Paralimpiese-komitee en met die ondersteuning van Nedbank het twee vierman-spanne ingeskryf. Jean-Paul Schmidt van die Paralimpiese-komitee vertel aan Kosmos 94.1 Nuus hoe die para-fietsryers by vanjaar se Desert Dash gevaar het.