Pandemie: dit gaan jare neem om ekonomies te herstel

Die Namibiese ekonomie is erg deur die Covid-pandemie getref en dit gaan jare neem om te herstel. Sedert die pandemie, is reuse-werksverliese ervaar wat weer tot verminderde belastingbetaling aan die regering gelei het. Jason Kasuto, ‘n plaaslike ekonoom het met Kosmos 94.1 Nuus.

Om die ekonomie te herbou, moet die regering en private sektor hande vat.