Outjo-brand eis een, beseer nog een

‘n Groot veldbrand woed in die gebied van Outjo en het volgens berigte is een persoon reeds oorlede en nog een is reeds afgevoer hospitaal toe vir brandwonde. Die brand noordwes van die hoofstad woed ook steeds en die bekende veearts dr. Ulf Tubbesing het ook vroeër ernstige brandwonde opgedoen op sy plaas en word tans in die hospitaal behandel. Sean Naude van die Namibia Marshall Rangers het lede op beide die twee tonele en het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *