Outa klim ook in oor sokker-borgskap 

Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê alle belanghebbers in die private en openbare sektor moes geraadpleeg word oor die voorgestelde transaksie van 1 miljard Suid-Afrikaanse rand tussen Tottenham Hotspur en SA Toerisme. Drie raadslede se bedanking is onmiddellik van krag omdat hulle nie kon saamstem met die voorgestelde borgskap van die Engelse Premierliga-sokkerspan nie. Die uitvoerende hoof van Outa, Wayne Duvenhage, sê meer ondersoeke is nodig: