Oud-ambassadeur bring hulde aan wyle Jane Katjavivi

Huldeblyke stroom in na die dood van Jane Katjavivi, die vrou van die speaker van die Nasionale Vergadering, professor Peter Katjavivi. Sy was 70. Die besonderhede rondom haar sterfte is onbekend met die Nasionale Vergadering wat net bevestig het dat sy gesterf het op ‘n vlug van Windhoek saam met haar man. Die voormalige Suid-Afrikaanse ambassadeur in Namibië, dr. Riaan Eksteen…