Otweya se inwoners ontvang 121 nuwe huise

President Hage Geingob het vandag 121 nuwe huise oorhandig aan inwoners van Otweya in Walvisbaai. Die huise is gebou na die verwoestende brand in Julie 2020 toe 153 huise afgebrand het toe die nedersetting Twaloloka genoem is. President Hage Geingob het die gemeenskap toegespreek…