Otjozondjupa ook skoon van sprinkane

Sprinkane in die Otjozondjupa-streek is onder beheer en die goewerneur James Uerikua sê daar was in die afgelope twee maande geen berigte van enige swerms nie. Hy sê sy streeksowerhede is steeds op a gereedheidsgrondslag en meen voorkoming is meer doeltreffend as om eenvoudig te reageer. Hy verduidelik.