Oscar Pistorius ry die tronk se trekker

Oscar Pistorius het volgens berigte baie goed aangepas in die gevangenis en hy ry selfs trekker om die tuine van die Mamelodi-gevangenis se lande te ploeg. Dr. Pixie du Toit, die Suid-Afrikaanse forensiese kriminoloog, sê Pistorius se parool aan die einde van die jaar aangehoor kan word. Sy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.