Opwindende seisoen wat voorlê vir die Richelieu Eagles

Die Namibiese Richelieu Eagles het ‘n opwindende seisoen op hande. Daar is eers weer eens heerlike internasionale T20 krieket in die hoofstad en dan vertrek die span na Skotland waar hulle in ‘n driehoekige reeks teen Skotland en Nepal speel. Krieket Namibië uitvoerende hoof Johan Muller het die besonderhede.