Opul wil olieprys bestendig hou wanneer hy vergader

Opul en sy vennote vergader die week in Wene. Daar is kommer omdat ‘n verdere besnoeiing in produksie moontlik die brandstofprys verder kan opstoot. Daar word berig dat Opul die mark se omstandighede in ag sal neem maar die groep wil ook nie sien dat die ru-olieprys te ver sal daal nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die bekende beleggingsekonooom Dawie Klopper gesels.