Opskorting van Madiba-veiling verwelkom

Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Zizi Kodwa, het Guernsey’s-afslaers se besluit verwelkom om die veiling van oudpresident Nelson Mandela se items op te skort. Die Suid-Afrikaanse Erfenis-hulpbronne-agentskap het bevestig die veiling is opgeskort nadat hy gesprekke gevoer het met die afslaers en Mandela se dogter, Makaziwe. Die ministerie se woordvoerder, Litha Mpondwana, sê hulle verwelkom die samewerking tussen die agentskap en Guernsey’s: