Opperhoof sê hy werk voort vir die volk, ten spyte van uitdagings

Die opperhoof van die Ovaherero, professor Mutjinde Katjiua, het vanoggend ‘n perskonferensie toegespreek en sê die tradisionele owerheid sal gefokus bly op sy vyf doelwitte al is daar verskeie uitdagings, veral in verband met sy leierskap.