Oplossing vir voedselvermorsing plaaslik gesoek

Die Capricorn-stigting is opsoek na oplossings vir voedselvermorsing in Namibië. Die stigting se Food Waste Challenge, bied 100 000 Namibiese dollar aan vir die wen-oplossing. Ongeveer 1,3 miljard ton kos word jaarliks wêreldwyd weggegooi en die stigting soek nuwe oplossings in die Namibiese verband. Marelize Horn, die uitvoerende beampte by die stigting het meer…