Oos-Europa: Propaganda-masjien loop oop

Dit wil voorkom asof die propaganda-masjien in volle swang is in Oos-Europa. Die president van die Oekraïne Volodymyr Zelensky het pas die land toegespreek…

Vanuit Rusland berig Tass, die regering se nuusagentskap dat die Oekraïnse lugmagverdediging verpletter is. President Vladimir Putin het aan alle soldate in die Oekraïne gesê as hulle hul wapens neerlê kan hul vrylik die konfliksone verlaat en huis toe gaan. Hy sê hulle moet nie anti-nasionalistiese junta se instruksies volg nie en indien hulle dit wel doen, is die bloed van die oorlog op hul hande.