Oorlog tussen VSA en China sal mensdom verwoes – Kissinger

Die voormalige Amerikaanse minister van buitelandse sake Henry Kissinger het in ‘n onderhoud met Bloomberg gesê dit is uiters belangrik dat vrede tussen die VSA en China bewaar word. In sy mening hang die voortbestaan van die mensdom daarvan af.