Oorgrens bewaring teen skadelik alge

SANParke sê samewerking met Mosambiek is in plek om skadelike alge, wat in die grensrivier tussen die Kruger Nasionale Park en Mosambiek groei, te monitor. ‘n Wetenskaplike verbonde aan die Kruger Nasionale Park, Eddie Riddell, sê die watergehalte is in gedrang. Hy sê egter samewerking met wetenskaplikes van die Groter Limpopo grenspark, sal die risiko verminder: