Oogkliniek ontvang nog ‘n Namdia-skenking

Die Namdia-stigting skenk môre ‘n mikroskoop aan die Windhoek Oogkliniek by die Sentraal-hospitaal. Die skenking vorm deel van die stigting se 1,1 miljoen Namibiese dollar se bystand aan die kliniek. Beverley Coussement, Namdia se skakelbeampte…