Onwettige kragverbindings ‘n erge kopseer in hoofstad

Onwettige elektrisiteitsverbindings is ‘n groot kopseer vir Stad Windhoek. Volgens Stad Windhoek se woordvoerder, Harold Akwenye, sê daar is ‘n meganisme om te bepaal om ‘n huishouding krag steel of nie. Hy verduidelik.

Hy voeg by dat arrestasies reeds gemaak is in verband met die kwessie van onwettige verbindings. Hy sê daar is ook ‘n stelsel vir boetes.