Ontvoerings neem in SA toe

Die Instituut vir Sekerheidstudies sê die toename in ontvoerings in Suid-Afrika is kommerwekkend. Polisiestatistiek toon ‘n toename van 133 persent in die aantal ontvoerings tussen 2011 en verlede jaar. In die jongste voorvalle is die vier Moti-broers van Polokwane verlede maand op pad skool toe ontvoer, en ‘n graad-vyf-leerder is in Mayfair, Johannesburg, met ‘n wapen gyselaar geneem. Martin Ewi van die Instituut sê daar is verskeie redes vir ontvoerings:

Intussen sê Ewi meganismes moet in skole ingestel word om die ontvoering van kinders te probeer voorkom: