Ontsporings wek kommer by Transnet

Transnet in Suid-Afrika is bekommerd oor die aantal ontsporings wat die afgelope tyd voorkom. Die jongste voorval in uLundi, KwaZulu-Natal, is moontlik verbind aan onlangse dreigemente van sabotasie deur ʼn groep individue wat geleenthede binne die onderneming soek. Transnet se woordvoerder, Bonginkosi Mabaso, sê net verlede jaar is 21 ontsporings aangemeld. Hy sê wetstoepassing doen tans hulle deel om die gevolge van sulke voorvalle te beperk: