‘Ons het baie geleer’ – Eagles

Die Namibiese krieketspan, die Eagles sal môreoggend om om kwart voor nege by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe aankom. Die span het uiters goed vertoon tydens sy T20-Wêreldbeker veldtog en is nie een keer uitgeboul nie. Michael van Lingen die Eagles se ervaring by die T20 Wêreldbeker so opgesom.