Ons gee om vir Namibiese werkers – Geingob

President Hage Geingob het in sy Werkersdag-boodskap gesê dat sy administrasie daartoe verbind is om die bevordering van Namibiese werkers te bewerkstellig deur verskeie ingrypings in plek te stel om regverdigheid te waarborg. Yanna Smith doen verslag.