Onnies by kleuterskole moet ook geënt word

Die DA steun die beroep deur die buurland se Vroeëkindontwikkelingsektor vir die dringende inenting van sy werknemers regoor die land. Nes in Namibië is die sektor krities vir die voorbereiding van kinders vir graad R en daar is uitdagings met Covid-verspreiding by die kleuterskole. Alexandra Abrahams van die DA sê die beroep op inentings gaan nie net oor die werknemers nie, maar ook oor die veiligheid van die kinders wat hulle onderrig en voor sorg: