Ongwediva se krag vandag af

Nored waarsku inwoners van Ongwediva dat Nored ‘n kragonderbreking vir vandag geskeduleer het weens instandhouding. Die instandhouding vind vanaf sewe-uur vanoggend tot vyf-uur vanmiddag plaas. Die geraakte gebiede is die hele Ongwediva-dorp en nabygeleë nedersetttings. Die publiek word aangeraai om alle elektriese installasies te alle tye as lewendig te hanteer aangesien die krag sonder vooraf kennisgewing weer aangeskakel sal word. Die woordvoerder van Ongwediva, Jackson Muma …