Ongwediva Handelskou ook op virtuele platform aangebied

Vanjaar se Ongwediva Jaarlikse Handelskou vind vir die eerste keer weer ná die Covid-pandemie plaas, maar sal ook op ‘n virtuele platform aangebied word. Diegene wat nie persoonlik by die handelskou kan uitkom nie, kan nou registreer om dit by te woon deur ‘n virtuele platform. Die platform sal jou in staat stel om virtuele stalletjies op 26 Augustus te besoek. Ongwediva-stadsraad se korporatiewe kommunikasiebeampte, Jackson Muma, gesels met Kosmos 94.1 Nuus gesels.