Onderwysminister maan oor nakoming van Covid-maatreëks

Die Namibiese onderwysminister Anna Nghipondoka het gesê skole moet voorsorg tref om Covid-maatreëls na te kom, veral as daar baie leerders is en dalk verskillende sessies te hou. Sy sê skoolvoeding is belangrik.

Nghipondoka het bygevoeg dat ondersteuning vir leerders, in die geval van sterftes, ook nodig is.