Onderwys vergader die week in die hoofstad

Die Namibiese ministerie van onderwys, kuns en kultuur se nasionale konferensie oor onderwys, kuns en kultuur begin môre in Windhoek en eindig eerskomende Vrydag. Die konferensie sal ‘n geleentheid wees om die nasionale onderwysstelsel te transformeer om uitdagings aan te spreek… Edda Bohn, die adjunk uitvoerende direkteur in die onderwysministerie het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.