Onderwys onder die loep oor Covid-19October 2, 2021

Die Namibiese onderwyssektor is lank deur die Covid-pandemie gekniehalter. Met die
skole wat weer heropen het, is leerders besig om vir eindeksamens voor te berei. Die
vraag is of leerders wel gereed is vir eksamens en het Covid sy tol op hulle geëis?
Colette Rieckert, voorsitter van die Privaatskole-vereniging het aan Kosmos 94.1 Nuus
gesê leerders is positief oor die eksamen, want hulle het hard gewerk.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *