Onderwys geen nie om vir ons kinders nie

Die Namibiese onderwysminister Anna Nghipondoka sê kinders is veiliger in die skool, ongeag die toenemende gevalle van Covid in skole regoor die land. Nghipondoka sê skole het alles wat hulle nodig het om ‘n veilige omgewing te skep vir beide leerders en onderwysers. Die PDM-LP Elma Dienda het die minister gevra watter bykomende maatreëls hulle tans instel met gevalle wat skerp gestyg het by skole.