Ondersoek na Wes-Kaapse Covid-tenders verwelkom

Die DA verwelkom die finalisering van ‘n ondersoek na 34 kontrakte in die Wes-Kaap om produkte vir persoonlike beskerming te verkry. Die kontrakte beloop sowat 184 miljoen Suid-Afrikaanse rand. Die ondersoekspan het gevind dat van die tenderprosesse gemanipuleer is en dat inligting na ‘n diensverskaffer uitgelek het. Ricardo Mackenzie van die DA sê die Wes-Kaap het tot dusver die skoonste rekord in die land: