Ondersoek na stukkende skoorsteen by Kusile

Eskom sê ondersoeke is aan die gang om die oorsaak vas te stel nadat ‘n verbrandingsgas-pyp by die Kusile-kragstasie in Mpumalanga onklaar geraak het. Die verbrandingsgaspyp is soortgelyk aan ‘n huis se skoorsteen. Eskom se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê eenheid twee het nie krag opgewek ten tye van die voorval nie, maar sy terugkeer na diens word as voorsorgmaatreël uitgestel. Eenheid drie en vier wek intussen krag op: