Onderhoudswerk aan Groot Aub se boorgate

Stad Windhoek gaan groot onderhoudswerk aan die boorgate van Groot Aub tussen 31 Mei en 2 Junie doen. Inwoners word gewaarsku dat daar moontlik wateronderbrekings in hierdie tydperk kan wees. Die woordvoerder Lydia Amutenya het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *