Omeya Huiseienaars-vereniging stel ses direkteure aan

Die Omeya Huiseienaars-vereniging se geregtelike bestuurder, Alwyn van Straten, het vyf nuwe direkteure aangestel. dit volg ná ‘n hofaansoek nadat die Omeya-landgoed onder voorlopige geregtelike bestuur geplaas was. Die vyf ander direkteure is Jaco van Reenen, Arno du Plessis, Bertie Boonzaaier, Deklen Vivier, Hugo de Villiers en Johannes Jurgens.