Omaheke-goewerneur smeek inwoners om intenting te neem

Die goewerneur van die Omahake-streek Pijoo Nganate is steeds besig met inentingsveldtogte regoor die streek. Omaheke het volgens berigte die meeste vanvertroue in die Covid-entstof. Die streek het volgens die gesondheidsminsiter dr. Kalumbi Shangula die meeste ondersteuning vir ivermektien as behandeling vir Covid getoon. Die streek se sterftesyfer is drie keer hoër as die land se gemiddelde wat op 2,5 persent gemeet is. Nganate het met die media gepraat.