Oliepryse bly styg

Dit lyk asof daar geen einde is aan die bestendige styging in oliepryse in Afrika en wêreldwyd nie. Die prys van die ru-olie het meer as tot 72 Amerikaanse dollar per vat verhoog. Moet Namibiese motoriste bekommerd wees oor ‘n komende styging in die brandstofprys? Die ekonoom Salomo Hei gee sy mening aan Kosmos 94.1 Nuus.