Olieprys sal verder styg, en daarmee alles saam

Daar is kommer oor die Brent ru-olieprys wat vir vyf dae aaneen gestyg het en nader kruip aan US$80 ‘n vaatjie. Ekonome het die styging voorspel en met die rand/Namibiese dollar wat effe verswak, is daar ‘n verwagting vir nog stygings in die plaaslike brandstofprys, en as gevolg daarvan, ook op goedere. Die Suid-Afrikaanse ekonoom Dawie Roodt …