Old Mutual skenk weer aan omgewingsministerie

Old Mutual het die omgewingsministerie se teenstropery operasies ‘n hupstoot gegee met ‘n skenking van net minder as 43 000 Namibiese dollar aan die honde-eenheid. Dit is die tweede skenking in die verband nadat hulle vroeër die drie gespesialiseerde honde vir die ministerie gekoop het. Die skenking bestaan uit spesiale halters en leibande. Mufaro Nesongano, bestuurder van kommunikasie by Old Mutual…