Okh-aktiviste jou Saara uit

Die inwoners van Okahandja wat grondlewering eis, is ontstoke omdat die eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila nog nie gereageer het op hulle versoekskrif wat op 21 Oktober oorhandig is nie. Sy was ook nie teenwoordig vir die oorhandiging nie omdat sy besig is met haar politieke veldtog. Sydney Gariseb, wat die groep lei, sê hulle sal nie stop voor hulle nie verligting kry nie.